Showing 1-2 of 2 job(s)
Show:
Sort by:
Konstruksie Voorman - NAGSKOF
JobFit Staffing Solutions Northern Cape, South Africa
Konstruksie Voorman - NAGSKOF
Full Time 2 weeks ago

Ons kliënt, ’n gevestigde konstruksiemaatskappy, is op soek na ’n ervare Konstruksie Voorman om hul nagskofspan te versterk. Die ideale kandidaat moet uitgebreide kennis en praktiese ondervinding in teëlwerk en konstruksie hê, asook die vermoë om ’n span effektief gedurende nagskofte te bestuur en toesig te hou oor hoë kwaliteit afwerkingswerk.Vereistes:

Attractive
Konstruksie Voorman
JobFit Staffing Solutions Northern Cape, South Africa
Konstruksie Voorman
Full Time 2 weeks ago

Ons kliënt, ’n gevestigde konstruksiemaatskappy, is op soek na ’n ervare Konstruksie Voorman om hul span te versterk. Die ideale kandidaat moet sterk leierskapvaardighede hê, ’n dagspan effektief kan bestuur, en deeglike ervaring hê van boukonstruksie, opknapping en badkamers.Vereistes:Minimum 5 jaar relevante ondervindingLoodgietersondervinding sal voordelig wee

Attractive
Wakanda Jobs - Find All Jobs

New Things Will Always
Update Regularly

Wakanda Jobs - Find All Jobs
Your experience on this site will be improved by allowing cookies Cookie Policy