Digital marketer/content creator/Admin - Onmiddelik beskikbaar

Full Time 1 week ago Pretoria North, South Africa

Employment Information

Christelike media bediening het 'n onmiddelike vakature vir 'n digitale bemarker/Admin persoon. Vaardighede: sosiale media- en digitale bemarking, SEO, SEM, Google-advertensies en advertensie-veldtogte. Adobe suite, ens: Grafiese ontwerp, uitleg van gedrukte materiaal, opname en videoredigering. Skep en redigering van kort videogrepe vir advertensie en ander doeleindes. Kennis van ontwikkeling van podcasts, ens. sal sterk aanbeveling wees. Grafiese ontwerp vir alle FEBA-publikasies, insluitend alle soorte e-posse en artikels Algemene ervaring van web-ontwerp - genoeg om bestemmingsbladsye (landingpages, ens.) te ontwerp en te publiseer, ens. op ons webblad. Skepping van infographics Gebruik van Google analises en ander analitiese platforms om effektiwiteit te verhoog. Ervaring van die stuur van bulk e-posse en – sms’e. Algemene admin take soos databasis, telefoon ontvangs. Vlot in Afr. en Eng.

Wakanda Jobs - Find All Jobs

New Things Will Always
Update Regularly

Wakanda Jobs - Find All Jobs
Your experience on this site will be improved by allowing cookies Cookie Policy