Senior Kommersiële Prokureur

Full Time 1 month ago Pretoria, South Africa

Employment Information

Regs firma is op soek na ’n ervare en dinamiese Senior Kommersiële Prokureur met ’n sterk agtergrond in suiwer kommersiële reg. Die ideale kandidaat sal ’n strategiese denker wees met uitstekende kontraktuele vaardighede en die vermoë om komplekse kommersiële transaksies te struktureer en te bestuur.

Minimum vereistes

  • LLB-graad
  • Toelating as Prokureur van die Hooggeregshof van Suid-Afrika
  • Minimum 6+ jaar toepaslike ervaring in suiwer kommersiële reg
  • Sterk fokus op nie-litigasie werk
  • Uitstekende kennis van kontraktereg en kommersiële beginsels

Stuur asb jou CV na info@viragorecruit.co.za of besoek ons webtuiste. www.viragorecruit.co.za

Wakanda Jobs - Find All Jobs

New Things Will Always
Update Regularly

Wakanda Jobs - Find All Jobs
Your experience on this site will be improved by allowing cookies Cookie Policy