Showing 1-12 of 13 job(s)
Show:
Sort by:
Storage Manager / Stoorbestuurder
Full Time 2 days ago

Kern doel van die pos:Deelnemende en ondersteunende bestuur tot die winsgewendheid en volhoubare lewering van handels-en-landbouprodukte en dienste aan kliënte in ’n gegewe area\gebied.Minimum Vereistes:Graad 12 (Landbou kwalifikasie sal tot voordeel strek);2 - 3 jaar ondervinding in ‘n landbou omgewing;Geldige rybewys.Vaardighede:Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;Natuu

Attractive
NAVRAE-BESTUURDER / AFSPRAAK-ORGANISEERDER
Ligpos (Pty) Ltd Pretoria, Gauteng
NAVRAE-BESTUURDER / AFSPRAAK-ORGANISEERDER
Full Time 3 days ago

NOU BESKIKBAAR: NAVRAE-BESTUURDER / AFSPRAAK-ORGANISEERDER (PREMIUM VENUE)Ligging: Pretoria-OosSalaris: R10 000 – R13 000 Basies + Winsgewende Aansporings (Gegrond op ondervinding)Postipe: Permanente aanstellingOor die Kliënt en die RolLigpos hanteer tans die eksklusiewe werwing vir ’n dinamiese en resultaatgedrewe Verkoops- & Omskakelingspesialis namens ’n premium trou- en funksie-venue in Pr

Attractive
After Sales Manager / Na-Verkope Bestuurder
Full Time 4 days ago

Kern doel van die pos:Effektiewe oorhoofse beheer en bestuur van meganisasie onderdele en werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliënte met winsgewindheid. Minimum Vereistes:Graad 12;4-5 minimum jaar ervaring in meganisasie omgewing;Onderdele en/of werkswinkel bestuursondervinding is ‘n vereiste;Tegniese agtergrond met die fokus op presisie boerdery tegnologie;Geldige

Attractive
Algemene Bestuurder
Fynbos Dienssentrum, Kleinmond Overberg, Western Cape
Algemene Bestuurder
Full Time 6 days ago

ALGEMENE BESTUURDER Fynbos Dienssentrum, Kleinmond Fynbos Dienssentrum is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes-Kaapland] en VGKSA [Kaapland].  Aansoeke van gemotiveerde persone met bewese bestuursagtergrond en ‘n positiewe lewensingesteldheid teenoor ouer persone, word vir hierdie betrekking ingewag. Die aangewese kandidaat sal regstreeks aan die Beheer

Attractive
NA-VERKOPEBESTUURDER: MEGANISASIE
Compitant Candidates Bloemfontein, South Africa
NA-VERKOPEBESTUURDER: MEGANISASIE
Full Time 1 week ago

Ons is op soek na ’n Na-verkopebestuurder: Meganisering om ons naverkopefunksie te lei en uitmuntende kliëntediens oor ons volledige meganiseringsreeks te verseker. As jy passievol is oor diensuitnemendheid, tegniese oplossings en die bou van sterk kliënteverhoudings, is hierdie rol ideaal vir jou.Wat jou geskik maak:• Sterk ondervinding in naverkope, diensbestuur of tegniese

Attractive
FINANSIËLE BESTUURDER (CA(SA))
Full Time 1 week ago

Ons kliënt, 'n gevestigde en groeiende onderneming in die landbou- en vervaardigingsektor, is op soek na 'n hoogs bekwame en professionele kandidaat om leiding te neem van die maatskappy se finansiële funksie en by te dra tot strategiese besluitneming. FINANSIËLE BESTUURDER (CA(SA))KEIMOES OMGEWING, NOORD-KAAP  Vereistes: -        Gekwalifiseerde CA(SA), met

Attractive
Bestuurder
Steinkopf Versorgingsdienste Calvinia, Northern Cape
Bestuurder
Full Time 2 weeks ago

BESTUURDER Steinkopf Versorgingsdienste, Steinkopf Steinkopf Versorgingsdienste (Huis EJ Appies en Immanuel Sentrum vir Gestremdes) is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes-Kaapland] en VGKSA [Kaapland]. Aansoeke van gemotiveerde persone met bewese bestuursagtergrond en ‘n positiewe lewensingesteldheid teenoor bejaardes en gestremde persone, word vir hie

Attractive
Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering
Full Time 3 weeks ago

Kern doel van die pos:Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk.Bystand aan versekeringskantore as Versekeringspesialis.Minimum vereistes:Graad 12;Com graad of gelykwaardige kwalifikasie;FAIS Akkreditasie (NQF5, RE5 en RE1) voltooi;5 jaar ondervinding in ‘n bestuursomgewing;Geldige rybewys.Vaardighede:Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en

Attractive
Branch Manager / Takbestuurder
Full Time 3 weeks ago

Kern doel van die pos:Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in ‘n gegewe area/gebied.Minimum Vereistes:Graad 12 met ‘n landbou kwalifikasie voordelig;3 Jaar bestuursondervinding in ‘n landbou en handel omgewing;Kennis van landbou produkte sal voordelig wees;Geldige rybewys.Vaardighede:Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans

Attractive
Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering
Full Time 3 weeks ago

Kern doel van die pos:Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk.Bystand aan versekeringskantore as Versekeringspesialis.Minimum vereistes:Graad 12;Com graad of gelykwaardige kwalifikasie;FAIS Akkreditasie (NQF5, RE5 en RE1) voltooi;5 jaar ondervinding in ‘n bestuursomgewing;Geldige rybewys.Vaardighede:Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en

Attractive
ASSISTENT SILOBESTUURDER
Compitant Candidates Free State, South Africa
ASSISTENT SILOBESTUURDER
Full Time 4 weeks ago

Ons is op soek na ’n proaktiewe Assistent Silo Bestuurder om daaglikse graanbedrywighede te help bestuur. As jy georganiseerd, detailgedrewe en sterk is met mense en administrasie, is hierdie rol ’n goeie pas.Wat jou geskik maak:• Ervaring in silo‑ of graanbedrywighede• Sterk administratiewe + stelselvaardighede• Goeie kommunikasie‑ en spanwerkvermoë• Leierskap

Attractive
Project Bestuurder
Cora O'Neil Recruitment Agency Pretoria, South Africa
Project Bestuurder
Full Time 1 month ago

Brooklyn, Pta: FUNKSIES PROJEK BESTUURDER (Med-Snr Vlak) Minimum Vereistes: -Goed aangebied en professioneel, sterk aandag vir detail -Ten volle tweetalig met sterk kommunikasie vaardigheid -Matriek -Minimum 3 jaar onlangse projek BESTUUR ondervinding verpligtend, spesifiek in Funksies-, Bemarking- of soortgelyke industrie - INDUSTRIE GEBONDE (Spesifiek projek bestuur ond

Attractive
Wakanda Jobs - Find All Jobs

New Things Will Always
Update Regularly

Wakanda Jobs - Find All Jobs
Your experience on this site will be improved by allowing cookies Cookie Policy