Project Bestuurder

Full Time 1 month ago Pretoria, South Africa

Employment Information

Brooklyn, Pta: FUNKSIES PROJEK BESTUURDER (Med-Snr Vlak) Minimum Vereistes: -Goed aangebied en professioneel, sterk aandag vir detail -Ten volle tweetalig met sterk kommunikasie vaardigheid -Matriek -Minimum 3 jaar onlangse projek BESTUUR ondervinding verpligtend, spesifiek in Funksies-, Bemarking- of soortgelyke industrie - INDUSTRIE GEBONDE (Spesifiek projek bestuur ondervinding) -Goed georganiseerd en pro-aktief, met vermoë om veelvuldige take gelyktydig te verrig binne sperdatums -In staat om goed te werk in ‘n span, met 'n hoë vlak van selfbestuur en inisiatief -Sterk administrasie vaardigheid -Gemaklik om aanlyn aanbiedings te verrig, vergaderings met kliënte te lei en kliëntkommunikasie te bestuur -Rekenaargeletterd in MS Office (insluitend MS PowerPoint-formatering, beeld- en logo-grootteverandering, ens.) -Geldige bestuurlisensie en eie voertuig verpligtend -Woonagtig in Pretoria -Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings Pligte: -Volledige projekbestuur take vir Funksie Bestuur Maatskappy -Algemene administrasie en volledige projek- & rekeningbestuur -Strategie en tydlyn ontwikkeling en bestuur -Projekbeplanning, implementering en bestuur -Skakeling met kliënte en verskaffers, insluitend vergaderings Salaris: R 20 000 – R 25 000 bruto maksimum E-pos gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) en dui Verw CR2822 & u salarisverwagting aan binne die aangebiede bedrag.

Wakanda Jobs - Find All Jobs

New Things Will Always
Update Regularly

Wakanda Jobs - Find All Jobs
Your experience on this site will be improved by allowing cookies Cookie Policy