SAICA / SAIPA Klerk

Full Time 4 days ago Centurion, South Africa

Employment Information

Sleutelverantwoordelikhede

Die suksesvolle kandidaat sal onder andere verantwoordelik wees vir:
  • Assistentie met ouditopdragte en verwante administrasie
  • Opstel en verwerking van finansiële state
  • Boekhouding en rekonsiliasies
  • Voorbereiding van werkspapiere en ondersteunende dokumentasie
  • Belastingopgawes en nakomingswerk
  • Hantering van kliëntelêers en rekordbestuur
  • Kommunikasie met kliënte en interne spanlede
  • Algemene ondersteuning aan senior rekenmeesters en ouditeure
  • Nakoming van professionele standaarde en interne prosesse

Minimum vereistes

Kandidate moet aan die volgende vereistes voldoen:
  • Besig met of voltooiing van ’n relevante graad in:
    • BCom Rekeningkunde
    • BCom Finansiële Rekeningkunde
    • Of ’n soortgelyke kwalifikasie wat voldoen aan SAICA of SAIPA se vereistes
  • Belangstelling om ’n SAICA- of SAIPA-klerkskap te voltooi
  • Goeie akademiese rekord
  • Sterk administratiewe en organisatoriese vermoëns
  • Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
  • Rekenaarvaardigheid, veral in Microsoft Excel
  • Eie vervoer sal voordelig wees
Wakanda Jobs - Find All Jobs

New Things Will Always
Update Regularly

Wakanda Jobs - Find All Jobs
Your experience on this site will be improved by allowing cookies Cookie Policy